Welcome to my world – experiences of a middle-aged Wanderer
Ja Lucas, kiekies vertel ‘n Storie
Klein swerm Rooikop vinkies maak nes in ‘n boom agter ons huis.Vroegoggend-groete hier van Lolla se kant af. Ek speel te lekker met hierdie Bitmoji ‘stickers’Dis Jakarandatyd en die Oosrand stel nie teleur nie. Dis ‘n pers skouspel. 💜My ‘hydrangea’ begin pronkBeginstadium van my eie klein besigheidtjie. kLeurvoLKriatief laat my nuut dink, myself uitdaag. Nog baie werk om te doen. Ek glo !!!Vroegoggend sonsopkoms oor die lughawe, oppad kantoor toe.Een van die vele hoede beskikbaar in my katalogus. Self het ek nou al ‘n paar oulike hoede bymekaar, elkeen met haar eie persoonlikheid. Hoekom hoede…. ek vertel later.Geduld!!!! Als gebeur soos bestem.Kleinsus se bêlle. Ek is reg vir Kersfees.Spookboom ….. boeeEk moet julle nog van hierdie vier vertel …. die poppe wat rondrits
Hoop julle geniet my kiekies net soos ek geniet om dit te neem en te deel.
Jou hydrangea bos gaan so mooi lyk!
LikeLiked by 1 person
Jong ek raak sommer opgewonde. Sy is n absolute pragstuk. Sal weer fotos plaas soos haar blomme oopgaan.
LikeLiked by 1 person
Ek is so lief vir die blomme! Sien uit na die foto’s!
LikeLiked by 1 person
Dis altyd heerlik om die klein voeltjies dop te hou as hulle naby jou huis nes maak! Mooi foto’s Lolla!
LikeLiked by 1 person
Hlo hlo, en dankie xx
Groete
LikeLiked by 1 person
Dis lekker on te sien wat vir jou belangrik is
LikeLiked by 1 person
Ander mense se fotos is altyd mooi!
LikeLiked by 1 person
Dit was lekker om jou fotos te bekyk. Sterkte met jou nuwe besigheid, you go girl!🌻🌻🌻
LikeLike
Jyblyk pragtig met daardie hoed!
LikeLiked by 1 person
Dankie liewe Seegogga 🥰
LikeLiked by 1 person
Pragtige reeks foto’s, vertel ń storie.
LikeLiked by 1 person