2 thoughts on “Wordless Wednesday – 25 May 2022”

  1. Ek’s ‘n spanjoel lover 😁 – ons het twee gehad wat soos kinders in die huis was! Jou foto’s van die mooie wolke en lekker drankies laat my tone omkrul van plesier. Dankie vir die deel van pragtige foto’s Lolla 🌸.

    Like

    1. Ek deel my kiekies met groot liefde Corna. So bly as hulle geniet word.
      Die groepie spanjoele was by ‘n huis hier naby ons waar ons vir die besigheid voorraad moes gaan oplaai. Die klomp woefe het omtrent geblaf. Maar toe hulle so sit en “pose” kon ek nie die versoeking weerstaan om hulle af te neem nie. Mooi goete.
      Groete vir julle. xx

      Like

Comments are closed.