Honestly, this is quite a regular occurrence. I very seldom use patterns, recipes and such. I am (or rather, I have become) more of a ‘let’s wing it’ girl.
Made this crochet beany for someone yesterday but got the size a tiny bit wrong. But, all is not lost. Another one was delivered this morning – perfect fit. And I have a plan to fix up the giant one to help keep me warm during our upcoming autumn bushveld trip. πππΌ

Vou die ondersteun rand op!
LikeLiked by 1 person
Dit werk soos n π£ππ
LikeLike
Fantasies ππ»ππ» ek is bly.
LikeLike
Ag, maar soms is dit ook goed om sommer net die hoed (beanie) oor die oe te trek, ne … amper soos ‘n volstruis wat sy kop in die grond druk … so vir ‘n oomblik π.
LikeLiked by 2 people
Juis net so ja ππ
LikeLiked by 1 person
En toe maak jy sommer net so nog een!π Nee kyk, ek haal my beanie af vir jou fluksegeid.
LikeLiked by 1 person
ππ hey una, ek is nie ‘n meesterhakker nie maar ek is mal oor beanies en serpe hekel
LikeLiked by 1 person
Rk sou ook sΓͺ klap rand om
Dit sal mooi lyk
LikeLiked by 1 person
Klink goed. Dit gaan werk. Dankie seegogga. β
LikeLiked by 1 person
Ooo ek ken ook daardie te groot. Dit sit mens nie af nie. Mens probeer maar weer. Ek hou natuurlik nie baie van lostrek nie. Sal sommer ophou en weer met nuwe bol begin. Beany lyk beslis lekker warm.
LikeLiked by 1 person
Ek giggel – stem saam met jou oor lostrek.
Ek het Alize Velluto gebruik. Supersag.
LikeLike
Seker lekker dik hekelpen ook. Ek like fan dik wol en penne. Dit werk meestal nie te maklik nie maar mens brei/hekel sommer vinnig die gegewe lengte( ook hoekom dit te groot kan word omdat daar te veel steke is, haha.)
LikeLike
Jip, ‘n 8 πππ€«
LikeLiked by 1 person
LOL vir jou beanie. Mens het lank terug so draai-ding gekry om die wol op te rol, wonder of dit nog bestaan. Ek haat lostrek
LikeLiked by 1 person
Jip hulle bestaan nog. My stiefdogter het laasjaar een aangeskaf. En die ene lyk presies soos my ma sn destyds gelyk het.
LikeLiked by 1 person