Hiehiehie ek wonder wie gaan hierdie opskrif reg interpreter.
Goeiemore al julle mooi bloggers. π
Splinternuwe dag met splinternuwe kanse. Mag ons elkeen vandag ‘n stukkie miracles & magic raakleef.





Daarsy …. dit was toe wel ‘n vinnige enetjie.
Baie dankie Lolla! Jy maak my dag! So n pragtige kleur! Ek is so lief vir die krismisrose ππ
LikeLiked by 1 person
Groot plesier. Ek het gistermiddag aan jou gedink toe ek die kiekies geneem het.
Mooi dag. xx
LikeLiked by 1 person
Dankie ! Lekker dag vir jou ook!
LikeLiked by 1 person
Sjoe..die pienkes is pragtig. Ek gaan vir julle die wynrooi krismisrose se fotos stuur in Des… hopelik blom hul nog.
LikeLiked by 1 person
Ja seblief sal dit graag wil sien. Blomme laat my siel glimlag.
LikeLike
asemrowend
LikeLiked by 1 person
Ek hou van jou weergawe van ‘n “Quickie” met ‘n kiekie
LikeLiked by 1 person
Mooi gesΓͺ Positief β‘
LikeLiked by 1 person
Vinnig en mooi
LikeLiked by 1 person
β‘β‘β‘
LikeLike
Inderdaad beeldskoon!
LikeLiked by 1 person
β‘ββ‘
LikeLike
Pragtig.
LikeLiked by 1 person
Ε Kleurvolle vinnige enetjie
LikeLiked by 1 person
ππππππ
LikeLike
Ek doen. Vinnige oggend enetjies se wawielwye interpretasies pas my almal
LikeLiked by 1 person