Wordless Wednesday – 15 June 2022 #wordlesswednesday #photography #photochallenge Share this:FacebookLike this:Like Loading... Related
Jou foto’s is pragtig! Al my gunsteling goed is hier! Ek hou veral van die eerste foto! Lyk soos n skildery. Weskus omgewing? LikeLiked by 1 person
Jip ons kuier tans by my skoonouers in die Blouberg area. Baie lief vir die Weskus. Oorvloedig mooi om te sien en beleef. LikeLike
Soveel mooi foto’s! Dis heerlik om die mooie Tafelberg te sien … en die see en die blomme en die reenboog … ag, alles is net pragtig! LikeLiked by 1 person
Baie mooi!
LikeLiked by 1 person
Jou foto’s is pragtig! Al my gunsteling goed is hier! Ek hou veral van die eerste foto! Lyk soos n skildery. Weskus omgewing?
LikeLiked by 1 person
Jip ons kuier tans by my skoonouers in die Blouberg area. Baie lief vir die Weskus. Oorvloedig mooi om te sien en beleef.
LikeLike
Lekker kuier! Dis vandag koud hier by ons🥶
LikeLike
Pragtige fotos, Lolla! Hoop julle geniet elke oomblik van jul kuier.
LikeLike
N skilpad!!!! En sulke lieflike water-blomme-fotos
LikeLiked by 1 person
Was gister in die Weskus Nasionale Park.
LikeLike
Soveel mooi foto’s! Dis heerlik om die mooie Tafelberg te sien … en die see en die blomme en die reenboog … ag, alles is net pragtig!
LikeLiked by 1 person
Pragtigste fotos
LikeLiked by 1 person
Dankie baie xx
LikeLiked by 1 person