Wordless Wednesday – 08 June 2022 #wordlesswednesday Share this:FacebookLike this:Like Loading... Related
Jy’s reg, jy hoef niks te se nie … jou foto’s is almal so mooi en spreek hulle eie woorde! Daardie ou pienk/pers blommetjies, dis so mooi 🌸. LikeLiked by 1 person
Baie dankie Corna vir jou lekker positiewe terugvoer. Ek lief dit as my fotos so geniet word. 🌸🌺 LikeLiked by 1 person
Mooi verskeidenheid.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Scrapydo2
LikeLiked by 1 person
‘n Pragtige verskeidenheid foto’s!
LikeLiked by 1 person
Als in hierdie laaste week geneem. Dankie vir die inloer Aletta.
LikeLiked by 1 person
Fantasties! 😀
LikeLiked by 1 person
Wow, wat ‘n verskeidenheid interessante fotos
LikeLiked by 1 person
Dankbaar – bly jy het my kiekies geniet. xx
LikeLiked by 1 person
elsabeskryf – help gou bietjie asb. Is dit Elsa Beskryf of Elsabe Skryf?
LikeLike
elsabeskryf. Sukkel jy om my op te spoor? sê as ek moet help
LikeLiked by 1 person
Het jou xx
LikeLike
Jy’s reg, jy hoef niks te se nie … jou foto’s is almal so mooi en spreek hulle eie woorde! Daardie ou pienk/pers blommetjies, dis so mooi 🌸.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Corna vir jou lekker positiewe terugvoer. Ek lief dit as my fotos so geniet word. 🌸🌺
LikeLiked by 1 person