Yesterday was a very-close-to-rock-bottom kinda day.
Today it’s raining outside but there is Light in my heart. I’ve got this!
Living in constant pain, often elevated, is a concept than many do not understand. Being kind is important, always.
I’ve learnt that it is essential to keep moving, within limits. Don’t ever stop moving BUT heed your body’s messages. Even a little bit too much can cause severe and long-term flairs.
#livingwithfibro #fibromyalgia #constantpain #cfs #ivegotthis #wegotthis #meandfibro

Sterkte. Jou benadering is bewonderenswaardig. 💝🌻😇
LikeLiked by 1 person
Dankie Lekkervurigeaffêre – sommige dae is makliker as ander. Belangrikste is om weer en weer te probeer. Mooi dag 🤗
LikeLike
Seëninge en groetnis🌻
LikeLiked by 1 person
Ek ly ook daaraan. Dis egter onder beheer, maar ek weet waardeur jy gaan. Sterkte!
LikeLiked by 1 person
Sterkte vir jou ook. ♡
LikeLiked by 1 person
So jammer te hoor dat jy asn hierdie pynlike toestand ly. Sterkte.
LikeLiked by 1 person
Dankie seegogga ♡. Mens pas aan en beheer, hanteer en floreer selfs met die pestilens. Net soms raak die ding groter as my baklei. So het ons almal mos maar ietsie wat hak.
LikeLike
Aanhoudende pyn kan ‘n mens maklik in ‘n diep put gooi … maar jy hanteer dit op ‘n wonderlike manier. Sterkte 💌
LikeLiked by 1 person
Ek moet al sulke makoeloe groot bobeenspiere hê van die in & uit daai diep put. Uit moet ons uit.
LikeLiked by 1 person
Jy inspireer ‘n mens, Lolla.
LikeLiked by 1 person
💝 Hoe gaan dit Tannie Frannie?
LikeLiked by 1 person
Dit gaan so goed, dankie, my kinders hier in die VSA bederf my allerverskriklik!
LikeLiked by 1 person
Ek is sommer baie bly om dit te hoor. Lekker kuier en groete daar. 🌼 🌸 🌻 🌹
LikeLiked by 1 person
Sjoe, ek het nie geweet nie. Baie sterkte. En dan kla ek oor bietjie rugpyn
LikeLiked by 1 person
Dis makliker vir sommiges om te verstaan, mens se hele lewe is afhanklik van hoe jou lyf die oggend opstaan, mense verstaan nie. Maar opgee, nee, nog nooit vir jou (ons) n opsie…. voorspoed en sterkte
LikeLiked by 1 person
My dogter het 2 auto-imuun siektes en ek het leer verstaan van pyn en aangaan in haar leef saam met hierdie siekte. Jy is positief dit is die belangrikste.
LikeLiked by 1 person
♡
LikeLike