Welcome to my world – experiences of a middle-aged Wanderer
Grepies
Daar is altyd ‘n stukkie saligheid in die natuurBytjie wegkruipertjie‘Al die veld is vro-o-lik 🎵🎶’‘n Vreemde gas aan’t tafelDie Ingelsman het Sondag vir ons die allerheerlikste goue lamspasteie gemaakNaweek uitstappie, ontbyt onder hierdie groen afdakTafel nommer ses-en-dertig: 2 yskoffies en 2 geroosterde toebroodjiesErens in Benoni, op ‘n ander dagTeen die tyd wat ek hierdie sien was die inwoner reeds die wye wêreld in, of nie … ek hoor nou al vir 5 aande ‘n bieliemot sirkel en vlieg. Ek bid sagging vir afstand en, sou dit nie geskied nie, flouval sonder enige bene breek.JohannesburgGoggie, los net my lelie uitEk verlang na die bosveldEk moet nog behoorlik skryf oor my emosiekombers …
Lolla, daardie lamspasteie, my mond water vir een!!!
LikeLiked by 1 person
Una hulle was heerlik hoor. Gary sê volgende keer probeer hy hoender & sampioen pastei.
LikeLike
Ek’s saam met Una oor die lamspasteie – dit lyk heerlik! En daardie pienk-pienk blom – dis allerpragtig!
LikeLiked by 1 person
Dis die grootste Dalia wat ek nog gesien het daai.
LikeLike
Å„ Dahlia sal my altyd na my laat verlang, hy was Å„ meester. Lamspasteie, wouw.
LikeLiked by 1 person
Tafel 36 het ‘n mooie sak ook daarop
LikeLiked by 1 person
😊😃 Dis my Melkbos-sak. Hom 2021 se Desember daar gekoop.
LikeLiked by 1 person