Daai is omtrent liplek lekker. Regte trooskos. Verseker nie te gesond nie maar so elke dan en wan ‘n groot bederf. LikeLike
Dit lyk heerlik.
LikeLiked by 2 people
Baie njummie
LikeLiked by 1 person
O genugtig, dit lyk mos nou soos lekker eet hierdie!
LikeLiked by 2 people
Hlo daar – inderdaad daai is ‘n bederf hoor
LikeLiked by 1 person
Goeiste Lolla, jy laat mens se mond water!!
LikeLiked by 2 people
Daai is omtrent liplek lekker. Regte trooskos. Verseker nie te gesond nie maar so elke dan en wan ‘n groot bederf.
LikeLike