Die Goue Vroue is βn paar besonderse vroue wat allerhande wonderlike avonture saam beleef. Hulle het hulle eie dorpie, Rebusfontein, hier Γͺrens in Suid-Afrika. Daar word ontspan, Franjeliko gedrink en dis altyd mooiweer. Hulle het pas teruggekeer van βn rit op βn luukse seiljag (waar hulle βn ongelooflike avontuur in die diepsee beleef het), en almal is op pad terug na Rebusfontein toe. Maar βn mens weet nooit wat volgende gaan gebeur nie, want waar die Goue Vroue is, gebeur altyd iets!
Hierdie is Hoofstuk Ses van ons nuwe avontuur. As jy hierna verder wil lees, klik hier: https://fresh.inlinkz.com/party/5ccd555160b847968834e2d35fc2042c

Die sirkuslorrie kom met skreeuwende bande om die laaste draai waar Seegogga en Scrapy vroeΓ«r die inhoud van beide waens (behalwe natuurlik vir Wolfhond) onder die Bergies uitgedeel het.Β Lolla en Seegogga kyk in die rigting waar Seegogga nou beduie, maar hier is geen teken van die Bergies nie.Β Β Hulle spring uit die lorrie uit net om te hoor hoe βn man verbaas uitroep:Β βNΓ£o acredito!βΒ I donβt believe it!Β You came back.
Huh? Lolla staan met een geligte wenkbrou en staar na die groot figuur maar Seegogga is vinnig by hom. βHoekom klink jy so verbaas β¦ have you seen the Bergies who took our stuff?β. Die man lyk nou geamuseerd en grinnik half toe hy antwoord: βDey found da moneys and left. You will not find dem, dey gone.β Seegogga ril soos βn kouete teen haar ruggraat afgly. Wat nou!!!
Die man voel hy moet verder vertel en is min geskeel met die twee vroue wat nou half verslae voor hom staan. βGo look round da corner, dey dumped all the junk and animals dere and they left. Dey are rich now with da funny money.β
Kom Lolla. Seegogga gryp Lolla aan die arm en sonder βn verdere woord draf hulle tot by die hoek waar die man beduie het. Hulle hoor die hommeltuig bo hulle sweef met die res van die Goue Vroue in. Net om die draai kom hulle tot stilstand voor die inhoud van die waens wat vroeer onder die Bergies uitgedeel is. Nadere ondersoek bevestig dat die Russiese roepels spoorloos weg is.
Nou gaan ons soos blits moet werk. Lolla loop haal daai trok β¦.. Seegogga beduie woes met albei arms in die rigting van die hommeltuig. Die Goue Vroue se vele hande gaan vandag rats moet werk. Vinnig staan die groepie vroue langs mekaar. Lolla het die lorrie behendig ingereverse en almal fokus op Seegogga se instrukies. Julle, ons het 40 sekondesβ¦.. Toorts gaan loer jy en Ekmyself of julle die opsporingstelsel kan deaktiveer terwyl die res van ons soveel as moontlik van hierdie goete teruglaai. Scrapy, Wolfhond het so mooi geluister na jou vroeer β gaan haal hom en kyk of jy hom rustig kan kry in die hommeltuig.
Seepglad word die plan van aksie uitgevoer. Kort voor lank is die hommeltuig en sirkuslorrie weer oppad, in die rigting van die plaas. Ons het mos nou heel onskuldig hier in die middel van βn lelike storie beland, of hoe Lolla, sΓͺ-vra Seegogga. Lolla loer in Seegogga se rigting en weet sommer, hier kom βn ding. Dis ook nie lank nie, of daar word afgedraai op βn verlate grondpadjie. Seegogga mompel β¦.. as Elon Musk se vuurpyl kan brand, kan hierdie verdagte trokkie ook maar vlammeland toe gestuur word.
Toortsie en Aalsie sit koppe bymekaar waar al die vroue nou langs die trok staan. Una, kom help my gou, ons moet die gedoente se olie laat uitlek, terwyl Trommeltjie vir ons βn boks of twee van die klappers – wat vir ons Rebusfontein partytjie aangeskaf is β uit die muskiettuig gaan haal. Vinnig julle, ons het min tyd. Aalsie en Positief vang van die druppende olie op en gaan smeer dit op die gestopte dierekoppe in die agter-wa. Tannie Frannie staan met βn frons die gedoente en dophou terwyl Scrapy en VirgoC vir Wolfhond kalm hou.
Die getchweee-tchweeeee-klap-brrrtttttt-tchweeee van die vuurwerke weergalm die vlaktes in en kort voor lank staan die sirkustrok in ligte laaie. Vir oulaas kyk die vroue in die rigting van die groot oranje vlamme voor die hommeltuig in die rigting van Rebusfontein gestuur word.
Christa voer hul bestemming op die raakskerm beheerpaneel van die hommeltuig in. Vir βn oomblik kan die groepie vroue rustig sit en asemskep. Seegogga lΓͺ-sit half uitgeput op een van die swewende ergonomiese stoele. Skielik snorklag VirgoC waar sy nou sit en βn rustiger Wolfhond streel. Julle, ons is ook maar lekker dof. Die woef is nie βn hy nie, dis βn sy. Nou lag sy lekker en Scrapy gryp vir hondekind om die nek en gee haar βn stywe druk. Van die vreesaanjaende gedierte is daar nou niks te bespeur nie. Haar blou oΓ« trek skrefies soos sy die aandag geniet.
Gaan ons haar saamvat Rebus toe? Ag toe julle? En ons moet vir haar βn naam gee. Woordnoot babbel opgewonde en die ander sit nou ook aandagtig en luister. βn Wolfhond vir Rebusfontein. Wat gaan die ander diere dink? En βn naam β¦.. wat gaan ons haar noem? Idees word heen en weer geroep β sommiges word met βn βOoh neeβ begroet en ander laat die groepie skaterlag.
Die gesellige oomblik word egter onderbreek toe die waarskuwingsligte begin flikker en die geoutomatiseerde beheerstem uitbasyn: βGevaar voor!!!β Met gerekte oΓ« en ingehoude asems storm die Goues na die venster toe, net betyds om te sien hoe die hommeltuig binne-in βn onheilspellende, donkerpers rookwolk inbeweeg. Die waarskuwingsligte flikker nou met meer dringendheid en daar kan niks, behalwe βn donker wolkkombers, buite die tuig gesien word nie.
Julle!!! roep Sonell benoud uit.Β Tannie Frannie en Toortsie deel βn bekommerde kyk en Appeltjie gryp Positief se arm styf vas.Β Voor iemand iets kan sΓͺ vul βn aaklige reuk die tuig se binneruim.Β Suurstofmaskers, gou julle, roep Christa maar almal staar nou na waar Ekmyself, Scrapy en Una een vir een in bondeltjies teen die vloer neersuig.Β Binne sekondes lΓͺ die hele groepie vroue bewusteloos in die skreeuende hommeltuig wat al dieper in die pimpelpers rookwolk wegraak.
Lolla-se-Goete
ooOoo Trommeltjie, kan jy oorvat asseblief. ooOoo
(NS:Β Liefste Kameel, ek het jou nie die keer hier ingeskryf nie.Β Weet asb my hart gaan uit na jou en jou mense in hierdie moeilike tyd.Β Ek vertrou dat die res van die groepie sal weet hoe en waar, maar vir nou stuur ek liefde en innige meegevoel.)
NNS:Β Hierdie woorde β ek ken nie die oorsprong nie β het my al βn hele paar keer in my lewe deur swaar tye gehelp, ek hoop dit kan dieselfde doen vir iemand anders:
HIS strength is perfect when
-unknown-
my strength is gone
HE carries me when
I can’t carry one
Hierdie ix soos die Ingelse sΓͺ, a tall order, om voirt te bou op jou storie. Uitstekend. Waarin is ons nou weer vasgevang?
LikeLiked by 2 people
Jy kan! Sien uit om te sien hoe en wat volgende gebeur.
LikeLike
Lolla!!!!! Daai pers goed en jou skrywe het my asem weggeslaan…..well done!!!!
LikeLiked by 2 people
Hjeeeee, dankie Woordnoot. Maar kry nou eers daai asem terug. π₯°
LikeLike
Briljant gesktyf, Lolla! Ek is mal oor al die aksie op ons pad Rebus toe. Trust my om van die eerstes te wees wat uitpass van die walms. Ek het seker weer te diep asemteue ingetrek!
LikeLiked by 2 people
Omtrent baie drama en avontuur. Hoe dan nou anders of hoe, Una. Hoop net daar wag nie teveel gevaar agter daai pers wolk nie.
LikeLike
Dit kom nou daarvan as mens nie jou intuΓ―sie vertrou nie! Ek het juis so gewonder oor die vreemde man met die Portugese aksent… Gaan ons nou ooit weer by Rebusf’tein uitkom?
LikeLiked by 2 people
As daai lot Bergies nou net nie met al die roepels pad gevat het nie het dinge dalk anders uitgedraai…..
LikeLiked by 1 person
Ja, maar jy weet wat se hulle oor “as”. Ons sal maar ons eie kastaiings uit die vuur moet krap – ek het volle vertroue in die Goue Vroue! (O gonna, daar rym ek, jouwaarlikwaar!)
LikeLiked by 2 people
ππ
LikeLiked by 1 person
π
LikeLiked by 2 people
Watse pers walms is die? Groen walms ken ons goed (dankie VirgoC), maar perses?
LikeLiked by 2 people
O Lolla, jy pas so goed in by ons Goue Vroue. Oplossing en groot kinkel in die kabel in een hoofstuk. Wel gedaan
LikeLiked by 2 people
Mwah, dankie Appeltjie ek voel sommer tuis.
LikeLike
Dit was nou heel spannend. Ek hoop Wolfhond is nog by haar positiewe dat sy ons weer uit die pers wolk kan in of uit help. Jy skryf beslis soos ‘n ou hand as dit by Goue Vroue kom. Trommel jy beter wikkel om ons uit die beswyming te help.
LikeLiked by 2 people
π₯°π€©π«
LikeLiked by 1 person
Lolla!!!! Dit is briljant, genade tog, pers wolke… Positiefππππ oor groen wolke. Mense, maar ons kan darem vir ons in situasies kry. Trommeltjie, dalk kort jy groen wolke om ons te redπ»π
LikeLiked by 2 people
Virgotjie, was daar nie Γ± lied “Purple rain” nie?π€π§π€
LikeLike
Kyk vir jou, natuurlik, Prince se song, stunningggggg song. Baie goed gedinkπ»π
LikeLiked by 1 person