4 thoughts on “Wordless Wednesday – 23 March 2022”

  1. Og, jy’t soveel mooi hier Lolla! Daardie sonneblom se nabyskoot is pragtig … en ek kan nie wag vir die winter om so ‘n lekker kaggel vuurtjie soos op jou foto aan te steek nie 🔥. En wat ‘n pragtige hondjie met ‘n snoet nog vol van die sand … ja-nee, jy het die mooi dinge in die lewe pragtig saamgevang hier!

    Liked by 1 person

Comments are closed.