Og, dis sulke mooi foto’s Lolla! Daai poot foto is pragtig! En jou warm drankie (is dit cappuccino of warm sjokolade?) … ek kan nou so ‘n koppie geniet! LikeLiked by 1 person
Dis my Pixie honnemeisiekind se poot. En daai was ‘n Bar One warm sjokolade. Was heerlik. LikeLiked by 2 people
Oooo ek hou van jou hondepoot en cosmos makro.
LikeLiked by 1 person
Dankie baie xx
LikeLiked by 1 person
Og, dis sulke mooi foto’s Lolla! Daai poot foto is pragtig! En jou warm drankie (is dit cappuccino of warm sjokolade?) … ek kan nou so ‘n koppie geniet!
LikeLiked by 1 person
Dis my Pixie honnemeisiekind se poot. En daai was ‘n Bar One warm sjokolade. Was heerlik.
LikeLiked by 2 people
Jou eerste foto is die mooiste!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Una – bly jy hou daarvan.
LikeLike