Dis ‘n Saterdaggeragge Vrydag. Herfs is hier. Ek het hierdie week vir myself ‘n nuwe uitdaging gestel … ek moet voortaan probeer om van ander dinge ook fotos te neem. Doelgerig en gefokus. Die natuur sal verseker altyd my mees gunsteling onderwerp wees, maar my kreatiewe siel het meer nodig. Iets anders.
So ek hou duime vas, en ek beplan. Laat ons sien waar hierdie uitdaging my vat.
Maar vir nou, deel ek hierdie kiekies vanuit my tuin geneem vandag:
Pixie gallop; Bure se honnekind loer vir my deur die draad; akkedis se kind; ander buurman se woef se snoet







Lollagroete ♡
Definitief uit ‘n ongewone hoek!
LikeLiked by 1 person
Ja tyd ek beloer die wereld bietjie vanuit ‘n ander êngle
LikeLiked by 1 person
Interessant Lolla!
LikeLiked by 1 person
Dankie Aletta.
LikeLike
Ek vind daai snoete baie interessant
LikeLiked by 1 person
Hulle is te dierbaar.
LikeLike
Ai man, hulle word oud
LikeLiked by 1 person
Nes ons maat 😉
LikeLiked by 1 person
True that, maat
LikeLiked by 1 person