Welcome to my world – experiences of a middle-aged Wanderer
Manjifieke Mooiste Maandag
Onthou dit né‘Het jy die geel roos gesien’, vra sy my toe ons by die tafel in die eetplek kom. Ek sien die bos geel rose in ‘n blompot op ‘n kassie so entjie weg. ‘Daai?’ vra ek en wink met my oë in die kassie se rigting. Met ‘n ‘Nee, kom kyk’ is ek agter haar aan en hierdie kiekie en ‘n paar ander verewig die oomblik.
Stop and smell the roses 🌹/ flowers.
Hierdie Maandag is gepak vol moontlikhede en kanse. Grip joune.
Haar tyd is beperk, om haar is hordes mede-daisies al uitgedroog en bruin die ewigheid in en steeds pronk sy trots en adelik-mooi. Maak die heel beste van elke oomblik!
Lollaliefde xx
Like this:
LikeLoading...
Related
One thought on “Manjifieke Mooiste Maandag”
Mooiste geelste vrolikste Maandag (wat nou al verby is) vir jou
Mooiste geelste vrolikste Maandag (wat nou al verby is) vir jou
LikeLiked by 1 person