Ek wil met woorde speel
Frases rondstrooi soos fyn konfetti
Ek wil jou hart met my sêgoed streel
Stories vertel en ervarings deel
En wanneer skryf en woorde opdroog wys ek die wêreld stukkies van my hart op fotos. Oomblikke waar n boksie met ‘n knoppie dit wat my oë sien verewig vasvang.








Ai Lindie met die mooi hart en pêreldrup woorde.
LikeLiked by 1 person
Jou fotos vertel baie van jou as mooie mens, Lolla.
LikeLiked by 1 person
Dankie Una xx
LikeLike
Mooi fotos, kleurvol, soos jy
LikeLiked by 1 person
🥰
LikeLiked by 1 person
Ek hou van jou oomblikke
LikeLiked by 1 person
Dankie Appeltjie xx
LikeLike
Jy is so goed met woorde, Lolla, en ook prentjies!
LikeLiked by 1 person
Dankie liefste Seegogga
LikeLike