Cloudy skies over Johannesburg, South-Africa

(android mobile phone)

#wordlesswednesday #lollasekiekies #lollaspics #cloudyskies #southafrica #clouds #morning
#wordlesswednesday #lollasekiekies #lollaspics #cloudyskies #southafrica #clouds #morning
Comments are closed.
Altwee is pragtig!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie. Ek wonder of ons vandag reen gaan kry.
LikeLike
Ek hoop so!
LikeLiked by 1 person
Wolke maak die mooiste foto’s! Soos Aletta, hou ek ook van albei 🌸.
LikeLiked by 1 person
Dankie xx
Ek is gek vir wolke. Lyk nou ysig buite.
LikeLiked by 2 people
Lieflik!
LikeLiked by 1 person
Die wolke maak deesdae pragtige fotos. Joune is baie mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir die mooi kompliment. Ek waardeer dit. xx
LikeLiked by 1 person
Pragtig, ek is mal oor wolke en wolkpatrone.
LikeLiked by 1 person