Jy het ‘n klomp besonderse fotos hier beet. Ek is crazy oor ‘n handsak, so… daai een het my oog getref, dan die deurmekaarspul toutjies… lieflik. Die volstruiskop is interressant!
Oe, ‘n mooi handsak vang altyd my oog! En jou wolk foto’s is pragtig (soos altyd) … maar daardie grondpad is my gunsteling (dit laat my dink aan ‘n naweek wegbreek 😁).
‘n Lekker verskeidenheid van foto’s!
LikeLiked by 1 person
Jy het ‘n klomp besonderse fotos hier beet. Ek is crazy oor ‘n handsak, so… daai een het my oog getref, dan die deurmekaarspul toutjies… lieflik. Die volstruiskop is interressant!
LikeLiked by 1 person
dis pragtige foto’s. Geniet jou kamera.
LikeLiked by 2 people
Buffels….Afrika💜
LikeLiked by 1 person
Ek like ook die reënboog volstruis sellouet.