Hello daar – dankie vir die inloer. Dit maak my hart bly as julle my fotos geniet.
My twee noenoese. Hulle le juis hier by my. Lief die twee honnekinders baie.
Dankie Toortsie. Die twee ou vrouens is al die laaste 12+ jare saam my. Die swart worsie is Vlooi – ouderdom begin haar inhaal. Sy het gewas op die bors en loop met moeite. Maar nogsteeds vol lewe. Pixie, die bruin ene en net so 3 maande jonger as Vlooi is Madam Demanding. Ek lief hulle met my hele hart.
Ag my jinne, daai twee viervoete is te pragtig!
LikeLiked by 1 person
Jong ek kan vir hulle opsoen hoor.
LikeLiked by 1 person
💌
LikeLike
Jou foto’s is pragtig. Die diere-kinders is so oulik!
LikeLiked by 1 person
Hello daar – dankie vir die inloer. Dit maak my hart bly as julle my fotos geniet.
My twee noenoese. Hulle le juis hier by my. Lief die twee honnekinders baie.
LikeLike
Hulle is die beste vriende wat n mens kan kry😀
LikeLiked by 2 people
Jou hommekinders is te dierbaar.
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie. Die twee ou vrouens is al die laaste 12+ jare saam my. Die swart worsie is Vlooi – ouderdom begin haar inhaal. Sy het gewas op die bors en loop met moeite. Maar nogsteeds vol lewe. Pixie, die bruin ene en net so 3 maande jonger as Vlooi is Madam Demanding. Ek lief hulle met my hele hart.
Ek hoop dit gaan goed by julle.
LikeLiked by 1 person
Dit gaan baie goed dankie. Kleinkind kuier by ouma ❤️
LikeLiked by 2 people
Te heerlik. En hoe gaan dit met jou dogter?
LikeLiked by 2 people
Almal gaan nou sommer goed dankie 😀
LikeLiked by 2 people
Hei, Lolla – hoop jy voel beter!
LikeLiked by 1 person
Helloo daar Tannie Frannie. Jip, stadig maar seker. Dankie vir die omgee. xx
LikeLiked by 1 person
Goeie fotos, Lolla.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Una xx
LikeLike
Sjoe…daai arend en die slang….hoop jy is al beter
LikeLiked by 1 person
Ja ek dink die kortisoon neb help. Voel nog woes oes maar beterskap is oppad. xx
LikeLike
Vasbyt!!
LikeLiked by 1 person
Daardie blou lug…🙏
LikeLiked by 1 person