5 thoughts on “Pull Up a Seat Photo Challenge”

    1. Jong verbasend genoeg is dit nogal heel gemaklik. Sou kon doen met n kussing vir die rug. Darm het ek nie lank gewag nie.

      Ek is maar nog vrot. Die keer kortisoon gespuit. Maar, watch me, ek is nounou reg.

      Liked by 1 person

Comments are closed.