KAKSTRAAT!
Self-verraad
Waarin het jy jouself ingelaat
Jý! Nie-so-onskuldige Jy!
Jý - is ek
Ons sal ieder eerder vrek
van verleentheid en skeintrots
voor ons (ek) erken en ons (my)
juk optel
Dat jyself 'n voorloper was
tydens die bytel en bou van
Kakstraat
LvS (Mei 2026)
@LollaseGoete

Klink baie messy!
LikeLike
goedgesê en soooo waar!
LikeLiked by 1 person
Hlo daar seegogga
Ja ja soms moet ons ons eie vinger in die ‘pie’ herken en erken ne.
Dankie vir jou inloer xx
LikeLike