Vragie vir die wat weet: is die hutsmerk nog “a thing”? Is dit nog “in”, of is daar enige nuwe neigings? Do you still use the hashtag?

Ek-self sukkel om by te hou met wat die nuutste gebruike is, veral op die platforms wat ek gebruik. Enige raad of inligting oor die gebruik van hierdie “#” outjie sal waardeer word. Let me know how and when you tag?
O ja … en as ek dalk alreeds die vraag gevra het, help maar weer of andersins ignoreer. 😉
LollaseGroete
Daardie “hutsie” is vir my ook ‘n duistere dingetjie. Sal ook graag wil weet hoe om dit te gebruik.
LikeLiked by 1 person
Kom ons hou duime vas iemand kom help ons bietjie hier, ne Scrapy?
LikeLike
My duime is steeds vas. Dalk moet ek maar my kinders vra om te verduidelik.
LikeLike
As ek so na instagram kyk, is dit nog baie gewild. My baas is mos een van die nuwe tegnologie boffins en sy gebbruik dit nog, so ek glo jy is nog veilig as jy dit gebruik!
LikeLiked by 1 person
Lekker bruikbare terugvoer, dankie Woordnoot
LikeLiked by 1 person