
Hang-goete kan ook mooi wees....
Ek dink nogal nie die lewe was bedoel om so heelemal chaos te wees nie. So afkop-malhoender rondhardloop ter wille van oorlewing.
Maar ek klae nie – ek sê net.
Die week is besig. En effens deurmekaar. Ek beloof, binnekort skryf ek iets met lyf. Iets wat sinmaak en lekkerlees.
Lolla-groete
😁 … jy kan maar net ‘n mooi foto ook opsit (soos hierdie boom)! Ek wonder watter stories hy ons mensekinders sal kan vertel, want dit lyk my hy staan al ‘n tydjie daar …
LikeLiked by 1 person
Ja hy is ongelooflik mooi. Bome is inderdaad wys. Hierdie grote staan in Rietvlei Natuur Reservaat buite Pretoria.
LikeLiked by 1 person
No worries ons verstaan en roei saam jou in dieselfde bootjie.
LikeLiked by 1 person
Dankie scrapydo – mooiste week vir kou. 🌻
LikeLike
Dankie.
LikeLiked by 1 person