Venus, die skitterende sprankelende planeet, het my donkeroggend gegroet. Mooi goete wat my hart laat glimlag.
Wat is jou spatsels vreugdegoete?

Venus, die skitterende sprankelende planeet, het my donkeroggend gegroet. Mooi goete wat my hart laat glimlag.
Wat is jou spatsels vreugdegoete?

Comments are closed.
Ook soos jy die flonker van Venus en dan hier waar ek woon wanneer die son oor die berge loer en die nagskadu soos ‘n karos oprol.
LikeLiked by 1 person
Dis vir my die heel beste tyd van die dag.
LikeLiked by 1 person
Lolla…hierdie jaar is enige iets wat my warm hou die ultimate!!😁
LikeLiked by 1 person
Ek stem woordnoot xx
LikeLiked by 1 person
Positiewe mense is my vreugdegoete!
LikeLiked by 1 person
Verseker ‘n ligpunt ne, die positiewes ♡
LikeLiked by 1 person