Saam met die voëltjies
se vroegoggend laatwinter
sang
Dans daar 'n veel ligter,
skoner,
mooier en soeter
skaduwee aan my donkerkant

Saam met die voëltjies
se vroegoggend laatwinter
sang
Dans daar 'n veel ligter,
skoner,
mooier en soeter
skaduwee aan my donkerkant

Comments are closed.
Pragtig, Lolla.
LikeLike
Dankie liewe Una. Gaan dit goed daar by julle?
LikeLiked by 1 person
Pragtig 💕
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die inloer xx
LikeLiked by 1 person
Plesier 😃
LikeLike