Daisies fraaie daisies laat my kop duise-LIG van al die mooi
Lolla is ‘n kaalvoet ek-wil-tussen-die-blommetjies speel en woeker en werk meisie.
In my tuin, saam met goggas en honnedrolle en blomblaartjies en vele nuwe vetplantbabas en my al-groterwordende- olyfboom, met my baie-breerandhoed, is ek giggelgelukkig.
Kyk net, hulle is beeldskoon πΈπΌπΈ



blommekind! Ek het een v jou mooi sonhoedjies
LikeLiked by 1 person
Jaaaaa nou onthou ek seegogga. πππ
LikeLike