Groete-goete

‘n Hartlike, warm HELLO DAAR vir al my blogvriende(-inne) hier. Ek hoop dit gaan goed by elkeen. Ek dink aan so baie van julle. Wonder hoe dit oral op die plase gaan. En oor die groot water. En in Mos. En veral Rebusfontein…. ek mis die plek en sy mense. Vriendelike hartsgroete hier van my kant af, vir jóú.

Soet wees xx

7 thoughts on “Groete-goete”

  1. Ai Lolla, ek dink die Rebusfonteiners lê nog n bietjie laag om te herstel van ons trippie diep in die verlede in. Dis tyd om eers n bietjie bene in die lug in my hangmat te lê met n bietjie franjeliko in die hand. Jy is welkom om jou pienk handdoek nader te sleep en hier kom lê en tan. Ek skink silank vir joy n glasie

    Liked by 2 people

    1. Oooeeeeeww dit klink mos blink. So uitnodiging verdien ‘n ekstra glasie Frank (my afkorting vir die gunsteling #GoueVroue drankie). 😉 Ek sien Tannie Frannie is ook oppad om te kom kuier daar op jou stoep. Sien julle nou-nou. xx

      Liked by 1 person

Comments are closed.