‘n Hartlike, warm HELLO DAAR vir al my blogvriende(-inne) hier. Ek hoop dit gaan goed by elkeen. Ek dink aan so baie van julle. Wonder hoe dit oral op die plase gaan. En oor die groot water. En in Mos. En veral Rebusfontein…. ek mis die plek en sy mense. Vriendelike hartsgroete hier van my kant af, vir jóú.
Soet wees xx
Ai Lolla, ek dink die Rebusfonteiners lê nog n bietjie laag om te herstel van ons trippie diep in die verlede in. Dis tyd om eers n bietjie bene in die lug in my hangmat te lê met n bietjie franjeliko in die hand. Jy is welkom om jou pienk handdoek nader te sleep en hier kom lê en tan. Ek skink silank vir joy n glasie
LikeLiked by 2 people
Oooeeeeeww dit klink mos blink. So uitnodiging verdien ‘n ekstra glasie Frank (my afkorting vir die gunsteling #GoueVroue drankie). 😉 Ek sien Tannie Frannie is ook oppad om te kom kuier daar op jou stoep. Sien julle nou-nou. xx
LikeLiked by 1 person
Ek is op pad na Seegogga se kuierstoep toe – sien jou daar! (Sy het gewoonlik vrugtekoek ook.)
LikeLiked by 2 people
Heng Tannie Frannie dit klink hemels. Sien vir Tannie daar. ♡♡♡
LikeLiked by 1 person
Kort en kragtig en baie mooi. Gaan goed die kant. ek probeer oor groter dinge kwaad word …
LikeLiked by 1 person
Sit en brei….voel so effe onner die weer. Verder als ok. Moet my tas pak en vortgaan Rebus toe.
LikeLiked by 1 person
Ek stem vir Rebus
LikeLiked by 1 person