Sonder begin of einde;  my liefde vir bome

Passie (volgens die HAT 4de weergawe 2000, 3de druk, 2003):  “… hartstogtelike liefde…” Vir so lank ek kan onthou het ek ‘n intense, innerlike passie vir bome.  Dis nie net bloot ‘n ‘ek hou van bome nie’.  Dis meer.  Net soos die wind my hart ‘n bietjie vinniger laat gallop, so ook vul bome my … Continue reading Sonder begin of einde;  my liefde vir bome