15 thoughts on “Wordless Wednesday – 13 July 2022”

  1. Dis ongelooflik hoe mooi ‘n boom se stam kan lyk, ne! Pragtige foto’s Lolla … van honde gesiggies tot kleurvolle wol en hope ander mooi goete! Dis moeilik om ‘n gunsteling te kies, want elkeen is uniek en mooi ❣️.

    Liked by 1 person

    1. Hello. Baie dankie. Pixie, die bruin honnekind, moes gister inderhaas veearts toe met ‘n been en poot waarop sy nie kon trap nie. Sy moes erens gespring het, want daar is toe ‘n besering in die skouer en poot. Gelukkig is sy na ‘n inspuiting weer huistoe. Lief my honne.

      Ek hoop dit gaan goed daar by julle.

      Liked by 1 person

      1. Ag, ek’s bly die liewe Pixie is weer oraait 🐾. Dit gaan goed hier, dankie Lolla. Vandag waai hier ‘n triestige wind … so, ek bly maar binnenshuis (en maak net nog ‘n koppie tee).

        Liked by 1 person

Comments are closed.