Welcome to my world – experiences of a middle-aged Wanderer
Wordless Wednesday – 06 July 2022
#wordlesswednesday #photos #photoblogging
Like this:
LikeLoading...
Related
13 thoughts on “Wordless Wednesday – 06 July 2022”
Ag Lolla, dis sulke mooi foto’s! Ek gaan sommer so 2 of 3 maal deur jou post om weer (en weer) na alles te kyk 😊. Die vetplante is besonders en so ook die sebra wat so mooi vir jou kyk. Maar my nuuskierigheid is my oor … wat is daardie papiertjies 👀👀?
Hey hey hoe lekker om sulke waardering te hoor. Ek deel met liefde my fotos, vir my is die neem daarvan n passie. En as ek so iemand se hartsnare kan aanraak dan is dit nog baie meer spesiaal. 🥰

LikeLiked by 2 people
😉 ek het in Junie ‘n kompetisie op my Avon en Justine Gesigboekblad gehad, die papiertjies was vir die wen trekking verlede Vrydag.
LikeLiked by 2 people
Dankie, nou kan ek rustig gaan slaap sonder om verder oor die papiertjies se oorsprong te wonder 🙃.
LikeLiked by 2 people
😊🌷
LikeLiked by 1 person
Jou foto’s is pragtig en daar is so n lekker verskeidenheid van hulle! Die vetplante is so mooi!
LikeLiked by 2 people
Dankie Aletta. Ek neem altyd en oral fotos. Veral natuurfotos, maar ek wil graag bietjie ander temas ook probeer. So hou gerus hier dop.
My tuin kort regtig baie aandag, maar op die oomblik is daar die mooiste kleure oral. Die winter het darm maar sy eie skoonheid.
LikeLiked by 2 people
Ek is bly jy hou ook van natuur foto’s! Daar is so baie geleenthede en plekke om dit te kan afneem!
LikeLiked by 2 people
Ek hou veral van jou laaste foto, jy en jou tekkies.🤗
LikeLiked by 2 people
😊😉🤠dankie Una …. ek is maar ‘n gemaklike meisie 😀
LikeLiked by 1 person
Bly maak jy my hart oor sulke pragtige fotos, sommer great gevoel in my oor die mooi🌻🌻
LikeLiked by 1 person
Hey hey hoe lekker om sulke waardering te hoor. Ek deel met liefde my fotos, vir my is die neem daarvan n passie. En as ek so iemand se hartsnare kan aanraak dan is dit nog baie meer spesiaal. 🥰
LikeLike
🌻🌻
LikeLike
Elke foto is besonders en vertel ‘n storie. Pragtig!
LikeLiked by 1 person